Korintiese helm

'n Brons Korintiese helm

Die Korintiese helm (Oudgrieks: κόρυς κορινθίη) was 'n tipe bronshelm waarvan latere tipes die hele hoof en nek bedek het, met openinge vir die oë en die mond. 'n Lang en gebuigde beskermende plaat het die agterkant van die nek beskerm, soortgelyk aan die latere Romeinse cassis of die Duitse stahlhelm.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search